Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Schedule

Friday, March 21, 2025

Friday Braai

6:00 pm - 10:00 pm

Pepermossie Venue and Guest House
Bloemfontein, FS 9338, South Africa

Rustige casual attire.

Die vrydag aand is daar 'n lekker braai, dis R100pp en dit sluit alle braaikostes in. Dis by die trou venue, maar moenie te lekker kuier dat Saterdag afgeskeep gaan word nie - dis dan die main event.

Saturday, March 22, 2025

Activities

9:30 am - 2:00 pm

Sien die "things to do" tab heel bo by website. Daar is aktiwiteite om te doen by Emoya Estate die Saterdag oggend. Putt-Putt, driving range en game drives kan help om die tyd verby te kry voor almal begin regmaak vir die troue.

Wedding

Sat, Mar 22, 2025, 3:30 pm - Sun, Mar 23, 2025, 12:00 am

Pepermossie Venue and Guest House
Bloemfontein, FS 9338, South Africa

Dress code : Smart formal/Dressy formal. Kleure : soft tones/earthy, pastel tones.

Die troue begin amptelik half 4 !