Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
pattern

FAQs

Question

What is the dress code?

Answer

Ons nooi ons gaste vriendelik om in formele drag te kom, in sagte pastelkleure of blompatrone. Ons vra ook respekvol dat gaste asseblief wit vermy, aangesien dit vir die bruid gereserveer is. xxx We kindly invite our guests to dress in formal attire in soft pastel colours or floral prints. We respectfully ask that female guests avoid wearing white.

Question

Gift giving.

Answer

Julle teenwoordigheid by ons troue is vir ons die grootste geskenk wat ons kan ontvang. Omdat ons tans oorsee woon, kan ons ongelukkig nie fisiese geskenke aanvaar nie, aangesien ons beperkte bagasieruimte het wanneer ons terugreis. Indien julle ons tog met ’n geskenk wil seën, vra ons vriendelik vir ’n geldelike bydrae. Vir dié wat dit kan bekostig om in euro’s te gee, one het 'n Amazon link. xxx Your presence at our wedding is the greatest gift we could ask for. As we are currently living overseas, we unfortunately cannot accept physical gifts due to limited luggage space when travelling back. If you would still like to bless us with a gift, we kindly ask for a monetary contribution. For those who are able to give in euros, we have an amazon link. xxx Bank Details: Dillan Myburgh Account number - 62245259389 FNB Branch Code - 250655 Amazon Link: https://www.amazon.co.uk/wedding/guest-view/1BYKY9AKY1MID

Question

Something we ask from you !

Answer

’n Spesiale Versoek Ons wil ons gaste vriendelik vra om met ’n gebed of Bybelvers voor te berei waarmee julle ons wil seën. Daar sal ’n Bybel, saam met penne en papier, beskikbaar wees waar julle dit kan neerskryf. Hierdie Bybel sal ons nuwe familie-Bybel wees, en die gebede en verse daarin sal vir baie jare in ons huis gekoester word. xxx A Special Request We kindly ask our guests to come prepared with a prayer or a Bible verse that you would like to bless us with. There will be a Bible, along with pens and paper, available for you to write your message. This Bible will become our new family Bible, and the prayers and verses written in it will be treasured in our home for many years to come.

Question

Phones and Photos.

Answer

Ons vra vriendelik dat die seremonie en toesprake by die onthaal “onplugged” wees. Sit asseblief julle telefone en kameras weg sodat julle die oomblik saam met ons ten volle kan beleef. Na die toesprake is julle meer as welkom om foto’s te neem en herinneringe van die viering vas te vang. xxx We kindly ask that the ceremony and speeches at the reception be “unplugged”. Please put your phones and cameras away so you can fully enjoy the moment with us. After the speeches, you’re more than welcome to take photos and capture memories of the celebration.

Question

Day's Schedule

Answer

To be Confirmed