Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
October 3, 2020

Anika & Hannes

    Bruilof Uitnodiging
    Bruilof Info

Anika Steyn

and

Hannes de Kock

October 3, 2020

Die ontmoeting

Na weke se links en regs swipe op Tinder het ons mekaar gevind in 'n klein koffiewinkel in Hertzogville.

Die Kys

Vroegoggend op 'n plasie naby Hertzogville, het 'n jong aantreklike boerseun in die nat gedoude gras sy droom meisie gevra om syne te wees.

Die Verlowing

Op 'n klein plasie naby Kameel na 'n hele dag van snaakse gedrag het die man van my drome op een knie afgesak en ek het hom gevra wat hy maak, daarna kyk hy my diep in my oë en se Shhhhht en hy vra my toe om te trou... en ek het JA gese.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms