Beslis! Bring gerus die kinders saam.
Die kleredrag vir die troue is semi-formeel. Die bruid vra dat die dames asseblief sal vermy om smaraggroen te dra aangesien dit by haar strooimeisies se rokke pas; ander skakerings van groen is egter heeltemal aanvaarbaar.
Die bruid en bruidegom vra dat almal asseblief op tyd sal wees. Daarom vra hulle dat die gaste asseblief 15 minute voor 16:00 by die kerk sal wees.
Yes, there will be a livestream for the friends and family who lives overseas or won't be able to make it in person.
Daar sal water en sap beskikbaar wees vir almal. As jy opsoek is na ietsie sterker, daar is n kontant kroeg. NB! Ons vra asseblief dat niemand hul eie drank sal bring nie!