"Walking with your hand in mine and mine in yours, that’s exactly where I want to be always.” —Fawn Weaver Jy het 'n spoortjie in my hart gelos, die sement was nog nat en jou tree is gemerk. Met iemand so spesiaal soos jy, gee ek nie om dat jou voetspoor vir altyd deel is van my lewe nie.