12 Julie 2025
Mooiplaas venue, Nylstroom, Limpopo
Ons sal dit baie waardeer as julle volgens ons kleurskema aantrek. Gaan vind 'n foto van die kleure onder die "kleurskema" opskrif.
14:30 is 'n geskikte tyd. Die seremonie begin 15:00.
Ja daar is. 'n Kaartmasjien sal ook beskikbaar wees, so maak seker jy het genoeg geld in jou rekening!
Vind gerus gastehuise om en naby Mooiplaas Venue onder die opskrif "verblyf".
Enige geskenke is welkom. 'n Geldjie vir ons wittebrood sal ook baie waardeer word. Dit kan inbetaal word by: Bank: ABSA Account Holder: J.Bekker Account Type: Cheque Account Number: 9303130947 Maak asseblief die verwysing: Alderson Troue