Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Menu
Hero Image
ons troudag

Zàn-Mari Röth

and

Francois Du Toit

Zàn-Mari Röth

and

Francois Du Toit

March 28, 2026

Slanghoek Mountain Resort, Slanghoek Road, Rawsonville
150 days150 d2 hours2 h41 minutes41 min34 seconds34 s

Ons storie

The Wedding Website of Francois Du Toit and Zàn-Mari Röth
Hulle paaie het die eerste keer op universiteit gekruis. ’n Paar toevallige ontmoetings, sonder om te weet dat hulle eendag saam hul lewe sou begin. Een aand ná lockdown, met Afrikaanse musiek en lekker gesels was die begin van ’n baie spesiale konneksie wat met tyd net sterker geword het.

Skedule

The Wedding Website of Francois Du Toit and Zàn-Mari Röth

Saturday, March 28, 2026

Seremonie

3:00 pm - 3:30 pm

Slanghoek Mountain Resort
Slanghoek Road, Rawsonville, WC 6845, South Africa

Kleredrag

The Wedding Website of Francois Du Toit and Zàn-Mari Röth
Formeel Tuinfees / "Garden party" 'n Somer Tuinfees - kleurvol, lewendig en patrone is welkom! Ons vra vriendelik dat gaste asseblief nie swart dra nie.

Verblyf

The Wedding Website of Francois Du Toit and Zàn-Mari Röth
Ons venue bied akkommodasie op die perseel aan, en ons nooi graag al ons gaste wat van vêr af kom om saam met ons daar te bly. Kontak gerus 023 344 3138 vir beprekings. Geen aanlyn besprekings word aanvaar.

Geskenk idees

Die grootste geskenk wat julle vir ons kan gee, is om hierdie spesiale dag saam met ons te vier. Indien julle graag wil bydra, sal ’n kontantgeskenk of EFT as ’n hupstoot vir ons nuwe begin met groot dankbaarheid ontvang word. JF Du Toit ABSA Tjek 9305369459

Enige vrae?

Is kinders genooi? Om te sorg dat almal lekker kan ontspan, dans en die dag ten volle geniet, vra ons dat ons troue net vir volwassenes sal wees. Teen wanneer moet ons RSVP? RSVP teen 28 Desember, maar ons vra dat julle so gou as moontlik laat weet. Is die seremonie en onthaal by dieselfde plek? Die seremonie én onthaal vind alles op die venue plaas. Julle is welkom om vir Zàn-Mari direk te kontak vir enige verdere vrae!

RSVP

Ons wag in spanning, laat weet ons sommer gou!

Please enter the first and last name of one member of your party below.
If you're responding for you and a guest (or your family), you'll be able to RSVP for your entire group on the next page.

Ex. Sarah Fortune (not The Fortune Family or Dr. & Mr. Fortune)
For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms