Bring jou partyjie gesindheid en wees deel van die pret en plesier. Die drag is formeel. Jy moet jou deftige vere dra. 'N kontant kroeg sal beskikbaar wees. Ja die kinders is ook welkom, maar dit is jou besluit of jy hulle wil bring. Ons will graag ook die Vrydagaand en Sondagoggend saam met julle kuier. Laat weet asb met jou RSVP of jy saam kuier, vir voorbereiding. Onthou om ons te laat weet nie later as 28 Feb 2021.