Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Menu
Hero Image
G | N

Gerhard Holtzhausen

and

Nicole de Wit

Gerhard Holtzhausen

and

Nicole de Wit

May 17, 2025

Monte Bello Estate, Bloemfontein
Footer image

ONS TROUE

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na die bruiloffees van Gerhard en Nicole. Kom deel in die huwelikseremonie en feesviering van ons liefde. 17 Mei 2025 15:00 vir 15:30 Monte Bello Estate

LIEFDESVERHAAL

Ons liefde het deur elke seisoen gefloreer, ons liefde wat ons voel is eg, deur die goed & deur die sleg, en nou nooi ons jou uit om deel te wees van ons volgende hoofstuk terwyl ons die pragtige reis van die huwelik aanpak. Ons sien uit om saam julle ons spesiale dag te kan FEESVIER.

ONS FOTO'S

VRAE & ANTWOORDE

Question

KLEREDRAG?

Answer

Die kleredrag vir die Troue is SEMI-FORMEEL. Nicole vra dat alle dames asseblief GEEN Ivory en/of Sjampanje kleur, klere gedra moet word nie.

Question

HOELAAT IS TE LAAT ?

Answer

Ons vra dat almal asseblief op tyd sal wees. Daarom vra ons dat alle gaste asseblief voor 15:30 ALREEDS sal sit. Ons wil graag stiptelik 15:30 begin.

Question

MAG EK 'N METGESEL SAAMBRING ?

Answer

Kyk asb op jou uitnodiging of daar vir jou voorsiening gemaak is vir 'n metgesel.

Question

IS KINDERS WELKOM ?

Answer

Slegs per uitnodiging

Question

VERVERSINGS ?

Answer

Kontant kroeg beskikbaar.

Question

GESENKWENK

Answer

Al verwag ons dit nie, is 'n geldjie in die sak beter as 'n geskenk op die rak.

VERBLYF

Monte Bello Estate, Bloemfontein

Monte Bello Estate, Bloemfontein

Tafelkop Fram, Vaalbank, Suid St, Bloemfontein, Bloemfontein, Free State 9301, South Africa
, 060 996 5471

Alle gaste wat graag by Monte Bello Estate wil oornag, kan Monte Bello Estate kontak en net se/noem dit is vir Gerhard en Nicole se Troue. ( Beperkte akkommodasie beskikbaar by Monte Bello Estate Bespreek asseblief by lodge@montebello.co.za of 060 996 5471 )

30 on Whites Guesthouse

30 on Whites Guesthouse

30 Whites Rd, Waverley, Bloemfontein, Free State 9301, South Africa
, 081 881 1800
Kestell Stables

Kestell Stables

1A Kestell St, Waverley, Bloemfontein, Free State 9301, South Africa
City Living Boutique Hotel

City Living Boutique Hotel

1 James Scott St, Brandwag, Bloemfontein, Free State 9301, South Africa
, 051 444 6688
Villa Bali Boutique Hotel

Villa Bali Boutique Hotel

Generaal Dan Pienaar Dr, Bloemfontein, Free State 9301, South Africa
, 051 444 6606
Olive Hill Country Lodge

Olive Hill Country Lodge

45 Bergh Street off Tielman Roos, Olive Hill,, Bloemfontein, Free State 9301, South Africa
, 084 506 0414