Please RSVP to Lyzanne @ 071 876 8288 by 26 January 2024.
‘n Volle jaar nadat hy sy bakkie by haar gekoop het, het hy die moed bymekaar geskraap om vir haar ‘n perongeluk-aspris boodskap te stuur met fotos van die Plaas. Hulle het begin gesels oor die foon, en ‘n week daarna gegaan vir hulle eerste drankie. Die res is geskiedenis. Vandag bly hulle dol gelukkig net so buite die gewoel van die dorp, in Avianto. Hulle huis is altyd oop vir familie en vriende – ‘n kuiertjie is altyd welkom. Na 3 jaar het hulle besluit om die knoop deur te haak en trou aan mekaar te beloof. 20|04|2024.
3:00 pm
All-Black, Smart-Casual with Sneakers/Vellies! Die drag is Smart-Casual en kleur is SWART. Mans kan 'n wit hemp met 'n swart broek dra, maar die res verkieslik swart. 'n Wit tekkie met 'n swart rokkie sal baie mooi by ons tema inpas.
Flight
We recommend flying into Lanseria International Airport!
Hotel
Avianto Hotel is deel van die Venue - julle is welkom om hier vir julle plek te bespreek. (+-28 kamers beskikbaar)
Hotel
Riverstone Lodge is +-1km van die Venue af. Hier is 'n Restaurant en die verblyf is bekostigbaar. (+-50 kamers)
Maid of Honor
Best Man
Bridesmaid
Groomsman
Lus vir 'n lekker bier by die Muldersdrift local Motel? Pub vibes.
Restaurant en akkommodasie. Heerlike etes.
Available to enjoy a hike followed by a picnic – they have lots of space for you to relax and enjoy. Lovely place for breakfast or lunch. Kitchen closes at 15:30.
A 100% family friendly venue. Enjoy delightful, gourmet takeaway foods from one of our 14 restaurants, or maybe even a beer or a soft drink from one of our two bars. Go-carting facilities also available.
Clubhouse @ Avianto Estate. Lekker plek vir ontbyt of middagete.
Please RSVP by 26 January 2024, so we can have an accurate headcount.
Jou uitnodiging sal aandui of jy 'n +1 het of nie.
Alhoewel ons altwee al ons vriende en familie se kinders baie lief het, kan ons ongelukkig nie kinders akkomodeer by die troue nie.
All-Black, Smart-Casual with Sneakers/Vellies! Die drag is Smart-Casual en kleur is SWART. Mans kan 'n wit hemp met 'n swart broek dra, maar die res verkieslik swart. 'n Wit tekkie met 'n swart rokkie sal baie mooi by ons tema inpas.
Our wedding ceremony is outdoors, but our reception will be indoors.
Jou Dans Tekkies of vir die wat twee linker voete het, Jou Drink Tekkies.
Daar is veilige parkering by die venue as jy inry na regs.
Please call our lovely Bridesmaid Essie with questions at 083-656-2138.
Ons soek graag 'n "unplugged" troue. Wat bedoel geen foto's/ videos word geneem tydens die seremonie nie.
Arrival from 14:30. We request that everyone be seated by 14:50.
Please let us know so we can organise accordingly.