In die pragtige stad, Kaapstad, het ons liefdesverhaal begin. Nadat ons vir 'n jaar oor afstand geskei was, het ons bymekaar uitgekom en kon ons saam die mooie Kaap geniet. Dit was die begin van 'n nuwe avontuur, 'n reis wat ons saam sou deel teen die agtergrond van Kaapstad se skoonheid. Ná vier onvergeetlike jare het Iaan my, op die wit strande van Yzerfontein, die groot vraag gevra. Selfs 'n onverwagte val van 'n perd kon nie die opgewondenheid van daardie oomblik bederf nie. Vandag, staan ons op die begin van 'n nuwe lewenshoofstuk, gereed om ons liefdesverhaal voort te skryf met die mense wat ons na aan die hart lê. Dit is 'n belofte van 'n leeftyd van avonture, liefde, en geluk in die teenwoordigheid van God.
3:00 pm - 11:45 pm
Kleredrag: Formeel
- Daar sal 'n kontantkroeg wees met kaartfasiliteite. - Metgesel slegs per uitnodiging.
Vir ons liefde en toekoms se waag, oorweeg asseblief 'n bydrae. 'n Geldtjie of wat julle harte begeer sal ons waardeer.
MEERDENDAL BOUTIQUE 4.3 km | hotel@meerendal.co.za | 021 975 1655 AURORA GUEST UNITS 4.7 km | ianv@xsinet.co.za | 021 976 7518 SCHOONGEZICHT GASTEHUIS 4.8 km | bookings@schoongezicht.net | 021 976 5647 HIGHLANDS LODGE 4.9 km | info@highlandslodge.co.za | 021 975 5514 COSIMI GUEST HOUSE 5 km | info@cosimiguesthouse.com | 021 975 5068 KOLPING GUEST HOUSE 5.3 km | events@kolpingguesthouse.co.za | 021 970 2900 HERITAGE SQUARE 5.4 km | robyn@antonmulder.com | 082 322 3723 LE PETIT CHATEAU 5.7 km | info@lepetitchateau.com | 021 976 0128 ANNA BEULAH 5.7 km | rooms@annabeulahfarm.co.za | 082 296 9601 DURBANVILLE GUEST HOUSE 6.7 km | marcnadia@mweb.co.za | 021 975 0514 CAPE VILLAGE LODGE 7 km | info@capevillagelodge.co.za | 021 975 6765 FOUR PALMS 7.2 km | info@fourpalms.co.za | 021 976 3627 TAYLOR’S PLACE 7.2 km | taylor@taylorsplace.co.za | 021 976 8554 CAPE PILLARS 7.3 km | info@capepillars.co.za | 021 976 2170 VIERLANDEN GARDEN 7.4 km | info@vierlanden.co.za | 072 513 3992 PROTEA HOTEL 7.6 km | proteahoteltygervalleyvouchers@marrioott.com | 021 913 2000 TRANQUILLE MANOR 7.9 km | tranquillemanor@telkomsa.net | 021 976 3919 DARK CHOCOLATE GUEST HOUSE 7.9 km | info@chocolate.capetown | 021 975 3776 D’ARIA GUEST COTTAGES 9 km | living@daria.co.za | 021 975 5802 THREE OAKS 9.8 km | bookings@threeoaksbandb.co.za | 082 953 3931 HOMESTEAD VILLAS 10.6 km | info@tanyafourie.co.za | 072 866 6587
Please enter the first and last name of one member of your party below.
If you're responding for you and a guest (or your family), you'll be able to RSVP for your entire group on the next page.