Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Ons sien uit daarna om ons spesiale dag saam met julle te vier! Neem asseblief kennis dat die sluitingsdatum vir bevestiging 30 Junie 2025 is. Kontak ons gerus indien julle enige vrae het.

Menu
Hero Image

Hanro van Biljon

&

Frané Landman

Hanro van Biljon

&

Frané Landman

#FunBiljonFees

September 13, 2025

The Key Venue, Robertson

Darling, Oh Darling

Liefde blom waar kanolavelde gloei — ’n goue begin van ’n ewige storie.

Die kanolavelde rondom Malmesbury in Augustus 2020 was besonders pragtig. ’n Eenvoudige foto van die asemrowende geel velde teen die groen landskap het vir ons ruimte geskep vir ’n liefde wat nog lank gaan gloei en groei. Na ons eerste koffie - date het ons geweet die koeël is deur die kerk, maar nou wil ons hierdie belofte aan mekaar en God maak voor julle, ons familie, vriende en geliefdes.

Footer image

INLIGTING

The Wedding Website of Frané Landman and Hanro van Biljon
Question

DATUM

Answer

13 September 2025

Question

TYD

Answer

Die Seremonie begin stiptelik om 15H30. Ons vra asseblief dat al die gaste reeds teen 15H00 sal sit.

Question

VENUE

Answer

The Key Venue, Robertson

Question

KLEREDRAG

Answer

Semi-Formeel

Question

KROEG

Answer

Kontant kroeg beskikbaar met kaart fasiliteite.

Question

RSVP

Answer

Teen 30 Junie 2025.

Question

GESKENKE

Answer

Sou jy ‘n geskenkie wou koop, spaar jouself die baie loop. Bêre die nootjie liewer in die kas en kom gooi dit in die huwelikstas!

RSVP

Please enter the first and last name of one member of your party below.
If you're responding for you and a guest (or your family), you'll be able to RSVP for your entire group on the next page.

Ex. Sarah Fortune (not The Fortune Family or Dr. & Mr. Fortune)

VERBLYF

Waar om te kyk vir verblyf - Daar is 'n hele paar plekkies binne 'n 10km radius om die venue.

Travel Note

Reisaanwysings na venue

House Or Rental

Robertson

Robertson, WC 6705, South Africa
 

House Or Rental

McGregor

McGregor, WC 6708, South Africa
 

Travel Note

BOOKING.COM

Travel Note

LEKKER SLAAP