Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Menu
Hero Image

Tiaan

&

Elishia

Tiaan

&

Elishia

May 23, 2026

Gourikwa, Gourtismond

Skedule

Gaste is welkom om vanaf 15:00 te arriveer. Seremonie begin om 15:30 by die ronde kerkie. (Die seremonie & onthaal is loopafstand van mekaar)

Saturday, May 23, 2026

Tiaan & Elishia

3:30 pm - 11:45 pm

Gourikwa http://Gourikwa Reserve, 15, Buffelshoek, Gouritz, 6696

Bestemming

Naaste lughawe is George.

Hotel

Gourikwa Reserve (Onthaal + Seremonie)

Gouritsmond, WC 6696, South Africa
 

http://Gourikwa Reserve, 15, Buffelshoek, Gouritz, 6696

Kleredrag

Semi formeel. Geen denims.

Geskenke

Die grootste geskenk vir ons is om hierdie spesiale dag saam met julle te deel. Indien julle graag 'n bydrae tot ons toekoms wil maak, sal 'n kontantgeskenk met dankbaarheid ontvang word. (Indien 'n elektroniese oorbetaling vir jou geriefliker is, is ons bankbesonderhede hieronder aangeheg.) ABSA Nicolaas Christiaan Terblanche Spaarrekening nommer: 38088231381 Takkode: 632005

RSVP

- RSVP asseblief teen 10 Maart 2026. Baie dankie. - Deel asseblief enige voedselallergieë (WhatsApp Elishia) - Vir hierdie geleentheid nooi ons net volwassenes, ons waardeer julle begrip. ONTBYT Sondagoggend ontbyt is beskikbaar (indien 60 mense plus vooraf boek - R175 pp). Bespreek deur Gourikwa Reserve.

Please enter the first and last name of one member of your party below.
If you're responding for you and a guest (or your family), you'll be able to RSVP for your entire group on the next page.

Ex. Sarah Fortune (not The Fortune Family or Dr. & Mr. Fortune)