Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

#DisDieLiefdeWatNel | RSVP 15 Januarie 2026

Menu
Hero Image
LeavesLeaves

Suné Stander

&

Andre Nel

Suné Stander

&

Andre Nel

#DisDieLiefdeWatNel
14 Maart 2026
Noupoort Mountain Estate, Piket-Bo-Berg

Ons Storie

In 2020, in die middel van die wêreldwye pandemie, het twee mense se paaie onverwags gekruis. Dit was 'n tyd van onsekerheid en afstand, maar vir Andre en Suné was dit ook die begin van iets besonders. Alhoewel hulle net 'n aand voordat hulle as metgeselle na 'n troue moet gaan, ontmoet het, het hulle vinnig 'n spesiale band gevorm. Die gesprekke het gevloei, en hulle het sommer dadelik soos jare lange vriende gevoel. Na 'n paar maande van oor en weer kuier het hulle uiteindelik "Facebook Official" geraak, en nog nooit weer terug gekyk nie. Saam is hulle al deur moeilike tye, geluk, opwinding, lag, huil en goeie tye. Na meer as 4 jaar van "gecase" wees, het hulle uiteindelik besluit om die knoop deur te haak. So kom geniet hierdie spesiale dag saam hulle en wees 'n getuie wanneer hulle vir ewig aan mekaar beloof.

Footer image

Ekstra Inligting

The Wedding Website of Suné Stander and Andre Nel
Vra gerus indien daar enige iets onduidelik is.
Question

Hoe werk RSVP?

Answer

1. Klik op RSVP. 2. Tik jou naam in en vind jou uitnodiging. 3. Voltooi die nodige inligting en 'submit'. Alternatief: Stuur vir Suné of Andre 'n boodskap.

Question

Metgeselle en Kinders:

Answer

Metgeselle en Kinders is welkom indien dit so aangedui word by jou uitnodiging (in die RSVP gedeelte). Indien jy nie 'n metgesel bring nie, dui dit asb. so aan by RSVP.

Question

Verloop van die dag:

Answer

17:00 - Seremonie 17:45 - Konfetti & Foto's 18:15 - Drankie en Peuselhappies 19:15 - Onthaal 00:15 - Laaste Rondte

Question

Drag:

Answer

Drag is Semi-formeel. Wenk aan die dames: Dra 'n dik hak of plat skoen, daar is los klippies en baie gras Sien die WhatsApp foto vir kleurskema.

Question

Kroeg:

Answer

Daar is kaartfasiliteite by die kroeg. Geen tabs word toegelaat nie.

Question

"Unplugged"

Answer

Ons venue is ’n sein-vrye gebied en het geen Wi-Fi nie. Ons is mal oor ons fotograaf, en julle sal ook wees - geen video's of foto’s in die kapel nie asb.

Question

GESKENKWENK

Answer

Ons wil jou nie kul - ons huisie is reeds gevul. 'n Geskenkie van papier is dus baie welkom hier! Bankbesonderhede: CAPITEC (Spaar) S STANDER 1535117557

Verblyf & Roete

The Wedding Website of Suné Stander and Andre Nel

Hotel

Noupoort Mountain Estate

R366, Piketberg, WC 7320, South Africa
 

Ons beveel aan dat alle gaste gebruik maak van die verblyf by die venue. Ons vra dat julle ’n ekstra 25 minute inreken vir die pad na die venue en om nie met ’n baie lae voertuig te ry nie, aangesien die pad vanaf die afdraai tot by die venue steil en klipperig is. Gaste is verantwoordelik vir hul eie verblyfkostes (pryse wissel tussen R500-R700pp/nag). 'n Buffet ontbyt vir Sondag, 15 Maart 2026, word by die verblyf ingesluit. Alle inligting rakende akkommodasie sal teen einde Januarie met die betrokke gaste gedeel word. Volg die skakel vir die roete na die venue. NB: Merk by RSVP of jy gebruik maak van die verblyf.

Ons Tydlyn

The Wedding Website of Suné Stander and Andre Nel
Hier is ons oor die jare
Ontmoet: 24 Oktober 2020
Gecase: 9 Januarie 2021
Verloof: 25 Desember 2024
Verloof: 25 Desember 2024

RSVP

The Wedding Website of Suné Stander and Andre Nel
RSVP voor of op 15 Januarie 2026. Voeg slegs jou naam in hieronder en bevestig. Suné - 0764083379 Andre - 0662340066

Please enter the first and last name of one member of your party below.
If you're responding for you and a guest (or your family), you'll be able to RSVP for your entire group on the next page.

Ex. Sarah Fortune (not The Fortune Family or Dr. & Mr. Fortune)