Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Menu
Hero Slideshow Image 0Hero Slideshow Image 1Hero Slideshow Image 2Hero Slideshow Image 3
floralsflorals

Carami van der Vyver

and

Wikus Herbst

Carami van der Vyver

and

Wikus Herbst

#Herbsttroue

September 27, 2025

Black Horse Estate / Wedding Venue, Magalies
Footer image

Herbst Troue 2025

The Wedding Website of Carami van der Vyver and Wikus Herbst
♡♡♡ Met vreugde en dankbaarheid deel ons, Caramí en Wikus, ons amptelike trou uitnodiging met u. "Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie." — Markus 10:9

Belangrike inligting

The Wedding Website of Carami van der Vyver and Wikus Herbst
Question

Tyd (14:30)

Answer

14:30 – Welkomdrankies 14:50 – Neem asseblief u sitplekke in die kapel 15:00 – Huwelikseremonie begin Ons waardeer dit opreg as u betyds arriveer om hierdie kosbare oomblik saam te vier

Question

RSVP & Spesiale Versoeke

Answer

- RSVP teen 10 Augustus 2025 - (RSVP via WhatsApp by die bruid of bruidegom) ➤ BELANGRIK! Deel asseblief enige dieet vereistes, allergieë of mediese besonderhede saam met u RSVP.

Question

Ander

Answer

• Ons vra vriendelik dat kinders onder 10 jaar nie by die troue teenwoordig is nie. • Metgesel slegs per uitnodiging.

Kleredrag en kleurskema

The Wedding Website of Carami van der Vyver and Wikus Herbst
Ons verlang dat ons gaste in aanddrag, formeel, aardse kleure geklee is—'n weerspieëling van die prag van die natuur en die tydlose skoonheid van eenvoud. Ons troue is geïnspireerd deur die pragtige elemente van die natuur om ons wat God geskape het. 🍂🌿 (Vir gerief op die ongelyke terrein, bring asseblief gemaklike skoene saam.)

Ons Storie

Elke foto vertel ’n hoofstuk van ons reis - ’n kosbare oomblik wat ons verhaal saamweef. ~ Ons nooi u uit om deel te wees van die volgende hoofstuk van ons storie. ~
Verlowings fotosessie. In 'n wonderwêreld waar ek jou storie geword het en jy myne, vloei ons lewens oor die horison onder die hemel van hoop -'n ewige verbintenis wat ons na ñ pragtige toekoms lei.
9 Augustus 2024. Die dag wat ons verloof geraak het.
Ons eerste fotosessie. Die mooiste liefde is die een wat jou siel laat dans.
Avonture en uitstappies.
Ons maak ons oë toe wanneer ons bid, soen en droom, want die mooiste dinge word nie gesien nie, maar deur die hart gevoel.
Onder die sterrehemel van die plaas, met die geluid van die natuur om ons, beloof ek jou my hart vir altyd.
Kersfees en liggies.
Caramí se graduering.