Die plaas bied ongelukkig nie verblyf aan nie. Die Stellenbosch en Devon Valley areas word deur Uber gediens. Vir dié wat in die pragtige Stellenbosch area will vertoef, is hier 'n paar opsies (gebruik asb jou eie oordeel siende dat ons self nog nie van die verblyf gebruik gemaak het nie) :
Hotel
Devon Valley Hotel
Hotel
The Log Cabin
Hotel
Clos Malverne Wine Estate
Hotel
Sugarbird Manor
Hotel
Casa Mori
Hotel
Protea Hotel by Marriott Dorpshuis & Spa Stellenbosch
House Or Rental
7 Ackermann Place Guest House
Hotel
Eendracht Hotel & Apartments Stellenbosch
House Or Rental
Apple Tree Guest House
House Or Rental
Laanhof
House Or Rental
Just Joey Lodge
House Or Rental
22 Die Laan Self Catering Guest House Accommodation