As die wet dit vereis, ja. Maar los jou Spiderman masker by die huis ;)
As jy iets snaaks vind of as iemand 'n grappie maak, is jy meer as welkom om te lag. Ons soek nie 'n stywe affêre nie.
Yebo.
Nee.
So lief soos ons jou kids het, vat die aand af en kom skop jou skoene uit! Slegs kinders wat deel is van die trou gevolg is genooi.
As dit 'n netjiese chino okkie met 'n knopies hemp is kan dit mos net classy lyk.
Nee asb nie, maar dra wel gemaklike, plat sandale/skoene waarmee jy op die gras kan loop.
Nee jy hoef nie.
Glad nie! Chris is ook nie 'n dansliefhebber nie (alhoewel hy 'n paar badass dance moves het). Geniet die aand saam met ons, lag, klets, en maak herinneringe :)
Black bear.