Skedule

'n Troumakietie sonder fieterjasies. 'n Aand van lag, slegte dance moves, awkward toesprake, lipleklekker kos, koue drankies, en bo en behalwe alles, liefde.
-
Beide die seremonie en die onthaal vind plaas by The Styling Shed.
15:00 Seremonie (gaste arriveer 14:30 vir 15:00)
16:00 Onthaal
-
Daar is veilige parkeerplek beskikbaar op die perseël. 'n Sekuriteitswag jou sal inlaat by die ingang tot die plaas vanaf Devon Valley Road (pasop, die afdraai tot die plaas kom skielik na n draai). Hou links met die pad tot jy die wit gebou sien met die parkeerarea langs dit. Die seremonie vind oorkant die gebou plaas :)